Lee Meriwether

Lee Meriwether
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 Mei 1935 (1935-05-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1954–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee Meriwether (gebore 27 Mei 1935) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Batman: The Movie (1966) en The Ultimate Gift (2006), en in die televisiereeks Barnaby Jones (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy